1 Chronicles 25:22 — Compare Translations

6 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die vyftiende vir Jeremot, hy, sy seuns en sy broers, was twaalf;
Afrikaans (NLV) 2011
Die vyftiende lot het op Jeremot geval, hy en twaalf van sy seuns en bloedverwante.
Afrikaans 1933/1953
die vyftiende vir Jéremot; sy seuns en sy broers, twaalf;
Afrikaans 1983
die vyftiende op Jeremot,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
die vyftiende op Jeremot, sy seuns en sy broers – 12;
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
die vyftiende op Jeremot en twaalf van sy seuns en familielede,