1 Chronicles 25:28 — Compare Translations
6 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die een en twintigste vir Hothir, hy, sy seuns en sy broers, was twaalf;
Afrikaans (NLV) 2011
Die 21ste lot het op Hotir geval, hy en twaalf van sy seuns en bloedverwante.
Afrikaans 1933/1953
die een en twintigste vir Hotir; sy seuns en sy broers, twaalf;
Afrikaans 1983
die een en twintigste op Hotir,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
die een-en-twintigste op Hotir, sy seuns en sy broers – 12;
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
die 21ste op Hotir en twaalf van sy seuns en familielede,