1 Chronicles 25:29 — Compare Translations
6 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die twee-en-twintigste vir Giddalti, hy, sy seuns en sy broers, was twaalf;
Afrikaans (NLV) 2011
Die 22ste lot het op Giddalti geval, hy en twaalf van sy seuns en bloedverwante.
Afrikaans 1933/1953
die twee en twintigste vir Giddálti; sy seuns en sy broers, twaalf;
Afrikaans 1983
die twee en twintigste op Giddalti,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
die twee-en-twintigste op Giddalti, sy seuns en sy broers – 12;
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
die 22ste op Giddalti en twaalf van sy seuns en familielede,