1 Chronicles 25:30 — Compare Translations
6 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die drie-en-twintigste vir Mahasiot, hy, sy seuns en sy broers, was twaalf;
Afrikaans (NLV) 2011
Die 23ste lot het op Magasiot geval, hy en twaalf van sy seuns en bloedverwante.
Afrikaans 1933/1953
die drie en twintigste vir Mahásiot; sy seuns en sy broers, twaalf;
Afrikaans 1983
die drie en twintigste op Magasiot,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
die drie-en-twintigste op Magasiot, sy seuns en sy broers – 12;
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
die 23ste op Magasiot en twaalf van sy seuns en familielede,