1 Chronicles 26:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Sebuel, die seun van Gersom, die seun van Moses, was owerste oor die skatte.
Afrikaans (NLV) 2011
Van die familiegroep van Amram was Sebael, ’n afstammeling van Gersom, seun van Moses, die hoofamptenaar van die skatkamers.
Afrikaans 1933/1953
Sébuel, die seun van Gersom, die seun van Moses, was owerste oor die skatte.
Afrikaans 1983
was Subael, seun van Moses se seun Gersom, die hoofamptenaar belas met toesig oor die skatte.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Subael, seun van Gersom, seun van Moses, was die leier wat moes toesig hou oor die skatte.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Amramgroep: Subael was ’n afstammeling van Moses se seun Gersom. Subael was die hoof oor die tempelskatte.