1 Chronicles 26:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ammiël die sesde, Issaskar die sewende, Peultai die agtste; want God het hom geseën.
Afrikaans (NLV) 2011
Ammiël, die sesde, Issaskar, die sewende, en Peülletai, die agtste. God het Obed-Edom ryklik geseën.
Afrikaans 1933/1953
Ammiël die sesde, Issaskar die sewende, Peülletai die agtste; want God het hom geseën.
Afrikaans 1983
die sesde Ammiël, die sewende Issaskar, die agste Peülletai. God het vir Obed-Edom besonderlik geseën.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ammiël die sesde, Issaskar die sewende en Peülletai die agtste, want God het hom geseën.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
die sesde Ammiël, die sewende Issaskar en die agtste Peülletai. God het vir Obed-Edom werklik geseën.