1 Chronicles 27:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Van die kinders van Efraim: Hoséa, die seun van Asája; van die halwe stam van Manasse, Joël, die seun van Pedaja;
Afrikaans (NLV) 2011
Efraim Hosea, seun van Asasja. Manasse-wes Joël, seun van Pedaja.
Afrikaans 1933/1953
oor die seuns van Efraim was Hoséa, die seun van Asásja; oor die halwe stam van Manasse was Joël, die seun van Pedája;
Afrikaans 1983
Hosea seun van Asasja oor die Efraimiete; Joël seun van Pedaja oor die halwe Manassestam;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
vir die nageslag van Efraim was dit Hosea, seun van Asasja; vir die halwe stam van Manasse was dit Joël, seun van Pedaja;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die hoof van die Efraim-stam was Hosea seun van Asasja. Die hoof van die helfte van die Manasse-stam wes van die Jordaan-rivier was Joël seun van Pedaja.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Efraim — Hosea, Asasja se seun Manasse (wes van die Jordaan). Joël, Pedaja se seun