1 Chronicles 29:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
So het Dawid, die seun van Isai, oor die hele Israel geregeer.
Afrikaans (NLV) 2011
So het Dawid, seun van Isai, oor die hele Israel regeer.
Afrikaans 1933/1953
So was dan Dawid, die seun van Isai, koning oor die hele Israel;
Afrikaans 1983
Dawid seun van Isai het oor die hele Israel geregeer.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dawid, seun van Isai, was koning oor die hele Israel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Dawid seun van Isai was koning van al die Israeliete.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Dawid, Isai se seun, het oor die hele Israel regeer.