1 Chronicles 3:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die seun van Salomo was Rehabeam, sy seun Abia, sy seun Asa, sy seun Jósafat,
Afrikaans (NLV) 2011
Die afstammelinge van Salomo was Rehabeam, Abia, Asa, Josafat,
Afrikaans 1933/1953
En die seun van Salomo was Rehábeam; sy seun was Abía; sy seun was Asa; sy seun was Jósafat;
Afrikaans 1983
Die seun van Salomo was Rehabeam, en die geslag loop dan oor Abia, Asa, Josafat,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Salomo se seun was Rehabeam; Abia was sy seun; dié se seun was Asa; dié se seun was Josafat;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die konings van die nageslag van Salomo was Rehabeam, Abia, Asa, Josafat,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Salomo se nageslag was Rehabeam, sy seun, en dan in volgorde Abia, Asa, Josafat,