1 Chronicles 3:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die seuns van Pedaja was Serubbábel en Símeï; en die seuns van Serubbábel; Mesullam en Hanánja en hulle suster Selomit;
Afrikaans (NLV) 2011
Die seuns van Pedaja was Serubbabel en Simi. Die seuns van Serubbabel was Mesullam en Gananja. Hy het ook ’n dogter met die naam Selomit gehad.
Afrikaans 1933/1953
En die seuns van Pedája was Serubbábel en Símeï; en die seuns van Serubbábel was: Mesúllam en Hanánja; en Sélomit was hulle suster;
Afrikaans 1983
Die seuns van Pedaja was Serubbabel en Simi. Die seuns van Serubbabel was Mesullam en Gananja wat 'n suster Selomit gehad het,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Pedaja se seuns was Serubbabel en Simi. Serubbabel se seuns was Mesullam en Gananja. Selomit was hulle suster;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die seuns van Pedaja was Serubbabel en Simeï. Serubbabel se seuns was Mesullam en Gananja, en sy dogter was Selomit.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Pedaja se seuns was Serubbabel en Simi. Serubbabel se seuns was Mesullam en Gananja en hulle het ’n suster Selomit gehad,