1 Chronicles 3:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hulle is vir hom in Jerusalem gebore; Simea en Sobab en Natan en Salomo, vier, van Batsua, die dogter van Ammiël;
Afrikaans (NLV) 2011
Die seuns wat vir hom in Jerusalem gebore is, is Sima, Sobab, Natan en Salomo. Batseba, die dogter van Ammiël, was die ma van hierdie seuns.
Afrikaans 1933/1953
En die volgende is vir hom in Jerusalem gebore: Símea en Sobab en Natan en Sálomo, vier by Bat-Sua, die dogter van Ammiël.
Afrikaans 1983
Die volgende seuns is vir hom in Jerusalem gebore: Sima, Sobab, Natan en Salomo, al vier seuns van Batseba dogter van Ammiël,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hierdie seuns is vir hom in Jerusalem gebore: Sima, Sobab, Natan en Salomo – vier by Batsua, die dogter van Ammiël –
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
In Jerusalem is daar nog seuns van Dawid gebore: Die vier seuns Sima, Sobab, Natan en Salomo se ma was Bat-Sua dogter van Ammiël.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die volgende seuns is in Jerusalem gebore: Batseba se vier seuns Sima, Sobab, Natan en Salomo,