1 Chronicles 3:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Dit was al die seuns van Dawid, behalwe die seuns van die byvroue, en Tamar, hulle suster.
Afrikaans (NLV) 2011
Hulle was die seuns van Dawid, behalwe die seuns van sy byvroue. Dawid het ook ’n dogter met die naam Tamar gehad.
Afrikaans 1933/1953
almal seuns van Dawid, behalwe die seuns van die byvroue; en Tamar was hulle suster.
Afrikaans 1983
Behalwe die seuns van die byvroue was dit al Dawid se seuns, maar hulle het 'n suster ook gehad: Tamar.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dit was al die seuns van Dawid, afgesien van seuns by byvroue. Tamar was hulle suster.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Dawid het nog seuns gehad, sy byvroue het ook nog seuns vir hom gekry. Hy het ook 'n dogter Tamar gehad.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Dit was al Dawid se seuns behalwe dié seuns wat hy by sy byvroue gehad het. Dawid het ook ’n dogter met die naam Tamar gehad.