1 Chronicles 4:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die seuns van Kaleb, die seun van Jefunne; Iru, Ela en Naäm; en die seuns van Ela was Kenas.
Afrikaans (NLV) 2011
Die seuns van Kaleb, seun van Jefunne, was Iru, Ela en Naäm. Die seun van Ela was Kenas.
Afrikaans 1933/1953
En die seuns van Kaleb, die seun van Jefúnne, was: Iru, Ela en Naäm, en die seuns van Ela: Kenas.
Afrikaans 1983
Die seuns van Kaleb seun van Jefunne was Iru, Ela en Naäm. Die seun van Ela was Kenas.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Kaleb, die seun van Jefunne, se seuns was Iru, Ela en Naäm. Ela se nageslag was Kenas.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Kaleb was die seun van Jefunne, en die seuns van Kaleb was Iru, Ela en Naäm. Die seun van Ela was Kenas.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Kaleb, die seun van Jefunne, se seuns was Iru, Ela en Naäm. Ela se seun was Kenas.