1 Chronicles 4:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die seuns van Jehaleleël; Sif en Sifa, Tiria en Asareel.
Afrikaans (NLV) 2011
Die seuns van Jehallelel was Sif, Sifa, Tireja en Asarel.
Afrikaans 1933/1953
En die seuns van Jehálleleël was: Sif en Sifa, Tíreja en Asáreël.
Afrikaans 1983
Die seuns van Jehallelel was Sif, Sifa, Tireja en Asarel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Jehallelel se seuns was Sif, Sifa, Tireja en Asarel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die seuns van Jehallelel was Sif, Sifa, Tireja en Asarel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Jehallelel se seuns was Sif, Sifa, Tireja en Asarel.