1 Chronicles 4:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die seuns van Simeon was Nemuel en Jamin, Jarib, Serag en Saul.
Afrikaans (NLV) 2011
Die seuns van Simeon was Jemuel, Jamin, Jarib, Serag en Saul.
Afrikaans 1933/1953
Die seuns van Símeon was: Némuel en Jamin, Jarib, Serag, Saul;
Afrikaans 1983
Die seuns van Simeon was Jemuel, Jamin, Jarib, Serag en Saul.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Simeon se nageslag was Nemuel, Jamin, Jarib, Serag, Saul.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die seuns van Simeon was Nemuel, Jamin, Jarib, Serag en Saul.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Simeon se seuns was Jemuel, Jamin, Jarib, Serag en Saul.