1 Chronicles 4:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hulle was van die vader van Etam; Jisreël en Jisma en Jidbas; en die naam van hulle suster was Haselelponi.
Afrikaans (NLV) 2011
Die afstammelinge van Etam was Jisreël, Jisma en Jidbas. Die naam van hulle suster was Selelponi.
Afrikaans 1933/1953
en dit is die seuns van Etam: Jísreël en Jísma en Jidbas; en die naam van hulle suster was Hasselelpóni.
Afrikaans 1983
Die seuns van Etam was Jisreël, Jisma en Jidbas. Die naam van hulle suster was Selelponi.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die volgende was die nageslag van die stigter van Etam: Jisreël, Jisma en Jidbas. Hulle suster se naam was Selelponi.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Etam was die pa van Jisreël, Jisma en Jidbas. Hulle suster se naam was Selelponi.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Etam se nageslag was Jisreël, Jisma en Jidbas, Hasselelponi (sy dogter),