1 Chronicles 4:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die seuns van Hela was Seret en Jisoar en Etnan.
Afrikaans (NLV) 2011
Die seuns van Gela was Seret, Sogar, Etnan
Afrikaans 1933/1953
En die seuns van Hélea was: Seret, Jesóhar en Etnan.
Afrikaans 1983
Gela se seuns was Seret, Sogar en Etnan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Gela se seuns was Seret, Sogar en Etnan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Asgur en Gela se seuns was Seret, Sogar en Etnan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Gela se seuns was Seret, Sogar en Etnan.