1 Chronicles 4:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Kos was die vader van Anub en Sobeba en die geslagte van Aharhel, die seun van Harum.
Afrikaans (NLV) 2011
en Kos, wat die pa was van Anub en Sobeba en van die geslagte van Agargel, die seun van Harum.
Afrikaans 1933/1953
En Kos was die vader van Anub en Hassobéba en van die geslagte van Ahárhel, die seun van Harum.
Afrikaans 1983
Kos was die voorvader van Anub en Sobeba en van die geslagte van Agargel seun van Harum.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Kos het Anub verwek, Hassobeba, en die familiegroepe van Agargel, die seun van Harum.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Kos was die pa van Anub en Sobeba. Garum was die voorvader van die Agargel-families.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Kos was die voorvader van Anub en Sobeba en van die geslagte van Agargel, Harum se seun.