1 Chronicles 6:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Asarja was die vader van Amarja, en Amarja van Agitub,
Afrikaans (NLV) 2011
Asarja was die pa van Amarja. Amarja was die pa van Agitub.
Afrikaans 1933/1953
En Asárja was die vader van Amárja; en Amárja van Ahítub;
Afrikaans 1983
Van Asarja af loop die geslag oor Amarja, Agitub,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Asarja het Amarja verwek; Amarja het Agitub verwek;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Asarja was die pa van Amarja, Amarja was die pa van Agitub,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Van Asarja af loop die geslag oor Amarja, Agitub,