1 Chronicles 6:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Sallum was die vader van Hilkía, en Hilkía van Asarja,
Afrikaans (NLV) 2011
Sallum was die pa van Gilkija. Gilkija was die pa van Asarja.
Afrikaans 1933/1953
en Sallum van Hilkía; en Hilkía van Asárja;
Afrikaans 1983
Gilkija, Asarja
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Sallum het Gilkija verwek; Gilkija het Asarja verwek;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Sallum was die pa van Gilkija, Gilkija was die pa van Asarja,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Gilkija, Asarja