1 Chronicles 6:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Asárja was die vader van Seraja, en Seraja van Josadak,
Afrikaans (NLV) 2011
Asarja was die pa van Seraja. Seraja was die pa van Josadak,
Afrikaans 1933/1953
en Asárja van Serája; en Serája van Jósadak;
Afrikaans 1983
en Seraja tot by Josadak.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Asarja het Seraja verwek; en Seraja het Josadak verwek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Asarja was die pa van Seraja, Seraja was die pa van Josadak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
en Seraja tot by Josadak.