1 Chronicles 6:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die seuns van Kehat; Amram, Jishar en Hebron en Ussiël.
Afrikaans (NLV) 2011
Die afstammelinge van Kehat was Amram, Jishar, Hebron en Ussiël.
Afrikaans 1933/1953
En die seuns van Kehat was: Amram, Jishar en Hebron en Ussiël.
Afrikaans 1983
Die seuns van Kehat was Amram, Jishar, Hebron en Ussiël.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Kehat se seuns was Amram, Jishar, Hebron en Ussiël.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die seuns van Kehat was Amram, Jishar, Hebron en Ussiël.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Kehat se seuns was Amram, Jishar, Hebron en Ussiël.