1 Chronicles 6:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die seuns van Samuel; die eersgeborene Vasni en Abja.
Afrikaans (NLV) 2011
Die seuns van Samuel was Joël, die oudste, en Abia, die tweede seun.
Afrikaans 1933/1953
En die seuns van Samuel: die eersgeborene Joël, en die tweede Abía.
Afrikaans 1983
Die seuns van Samuel was Joël die oudste, en Abia die tweede.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Samuel se seuns was Joël, die eersgeborene, en Abia was die tweede.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die seuns van Samuel was Joël, die oudste seun, en Abija, die tweede seun.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Samuel se seuns was Joël, die oudste, en Abia, die tweede.