1 Chronicles 6:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die kinders van Amram; Aäron en Moses en Mirjam ook die seuns van Aäron; Nadab en Abihu, Eleasar en Itamar.
Afrikaans (NLV) 2011
Die kinders van Amram was Aäron, Moses en Mirjam. Die seuns van Aäron was Nadab, Abihu, Eleasar en Itamar.
Afrikaans 1933/1953
En die seuns van Amram was: Aäron en Moses, en Mirjam; en die seuns van Aäron was: Nadab en Abíhu, Eleásar en Itamar.
Afrikaans 1983
Die kinders van Amram was Aäron, Moses en Mirjam. Die seuns van Aäron was Nadab, Abihu, Eleasar en Itamar.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Amram se kinders was Aäron, Moses en Mirjam. Aäron se seuns was Nadab, Abihu, Eleasar en Itamar.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die kinders van Amram was Aäron, Moses en Mirjam. Die seuns van Aäron was Nadab, Abihu, Eleasar en Itamar.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Amram se kinders was Aäron, Moses en Mirjam. Aäron se seuns was Nadab, Abihu, Eleasar en Itamar.