1 Chronicles 6:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Eleasar was die vader van Pinehas, Pinehas was die vader van Abishua,
Afrikaans (NLV) 2011
Eleasar was die pa van Pinehas. Pinehas was die pa van Abisua.
Afrikaans 1933/1953
En Eleásar was die vader van Pínehas; Pínehas van Abisúa;
Afrikaans 1983
Die geslag van Eleasar loop dan oor Pinehas, Abisua,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Eleasar het Pinehas verwek; Pinehas het Abisua verwek;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Eleasar was die pa van Pinehas, Pinehas was die pa van Abisua,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die familielyn van Eleasar loop dan in volgorde oor Pinehas, Abisua,