1 Chronicles 6:50 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En dit is die seuns van Aäron; sy seun Eleasar, sy seun Pinehas, sy seun Abisua,
Afrikaans (NLV) 2011
Die afstammelinge van Aäron is Eleasar, Pinehas, Abisua,
Afrikaans 1933/1953
En dit is die seuns van Aäron: Eleásar was sy seun, Pínehas sy seun, Abisúa sy seun;
Afrikaans 1983
Die geslag van Aäron was soos volg: Eleasar, Pinehas, Abisua,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dit is Aäron se nageslag: Eleasar was sy seun; dié se seun was Pinehas, dié se seun Abisua,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hier is die name van die priesters van die nageslag van Aäron: Eleasar, Pinehas, Abisua,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die nageslag van Aäron was Eleasar, Pinehas, Abisua,