1 Chronicles 6:55 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hulle het aan hulle Hebron gegee in die land Juda en sy weiveld daar rondom.
Afrikaans (NLV) 2011
Dit het Hebron in Juda met sy weiveld daar rondom ingesluit,
Afrikaans 1933/1953
Aan hulle dan is gegee: Hebron, in die land Juda, met sy weiveld daar rondom;
Afrikaans 1983
Hebron in Juda gegee met sy weivelde in sy omgewing.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
aan hulle is Hebron in die gebied van Juda gegee, asook die omliggende weiveld daarvan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Juda-stam het vir hulle die stad Hebron gegee, en ook die weiveld rondom die stad.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hulle het Hebron in Juda gekry, met die weivelde rondom die dorp,