1 Chronicles 6:69 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
en Ajalon met sy weiveld, en Gatrimmon met sy weiveld;
Afrikaans (NLV) 2011
Ajalon en Gat-Rimmon.
Afrikaans 1933/1953
en Ajalon met sy weiveld, en Gat-Rimmon met sy weiveld;
Afrikaans 1983
Ajalon en Gat-Rimmon, elkeen met sy weivelde.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ajalon met sy weiveld, Gat-Rimmon met sy weiveld.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ajalon en Gat-Rimmon, en ook die weiveld rondom die stede.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ajalon en Gat-Rimmon.