1 Chronicles 6:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Merajot was die vader van Amarja, en Amarja van Agitub,
Afrikaans (NLV) 2011
Merajot was die pa van Amarja. Amarja was die pa van Agitub.
Afrikaans 1933/1953
en Mérajot van Amárja; en Amárja van Ahítub;
Afrikaans 1983
Amarja, Agitub,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Merajot het Amarja verwek; Amarja het Agitub verwek;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Merajot was die pa van Amarja, Amarja was die pa van Agitub,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Amarja, Agitub,