1 Chronicles 6:72 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En uit die stam van Issaskar; Kedes met sy weiveld, Daberat met sy weiveld,
Afrikaans (NLV) 2011
In die grondgebied van Issaskar is aan hulle gegee: Kedes, Daberat,
Afrikaans 1933/1953
en uit die stam van Issaskar: Kedes met sy weiveld, Dáberat met sy weiveld,
Afrikaans 1983
in die stamgebied van Issaskar: Kedes, Daberat,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Uit die stamgebied van Issaskar was dit Kedes met sy weiveld, Daberat met sy weiveld,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Issaskar-stam het vir die Gersom-families die stede Kedes, Daberat,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
in die stamgebied van Issaskar, Kedes, Daberat,