1 Chronicles 6:74 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En uit die stam van Aser; Masal met sy weiveld, en Abdon met sy weiveld,
Afrikaans (NLV) 2011
In die grondgebied van Aser het hulle Misal, Abdon,
Afrikaans 1933/1953
en uit die stam van Aser: Masal met sy weiveld, en Abdon met sy weiveld,
Afrikaans 1983
in die stamgebied van Aser: Misal, Abdon,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Uit die stamgebied van Aser was dit Masal met sy weiveld, Abdon met sy weiveld,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Aser-stam het die stede Masal, Abdon,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
in die stamgebied van Aser, Misal, Abdon,