1 Chronicles 6:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Agitub was die vader van Sadok, en Sadok van Ahimaäs,
Afrikaans (NLV) 2011
Agitub was die pa van Sadok. Sadok was die pa van Agimaäs.
Afrikaans 1933/1953
en Ahítub van Sadok; en Sadok van Ahímaäs;
Afrikaans 1983
Sadok, Agimaäs,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Agitub het Sadok verwek; Sadok het Agimaäs verwek;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Agitub was die pa van Sadok, Sadok was die pa van Agimaäs,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Sadok, Agimaäs,