1 Chronicles 6:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Ahimaäs was die vader van Asarja, en Asarja van Johanan,
Afrikaans (NLV) 2011
Agimaäs was die pa van Asarja. Asarja was die pa van Joganan.
Afrikaans 1933/1953
en Ahímaäs van Asárja; en Asárja van Jóhanan;
Afrikaans 1983
Asarja en Joganan
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Agimaäs het Asarja verwek; Asarja het Joganan verwek;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Agimaäs was die pa van Asarja, Asarja was die pa van Joganan,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Asarja en Joganan