1 Chronicles 7:32 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Heber was die vader van Jaflet en Somer en Hotam en hulle suster Sua.
Afrikaans (NLV) 2011
Die seuns van Geber was Jaflet, Semer en Gotam. Sua was hulle suster.
Afrikaans 1933/1953
En Heber was die vader van Jaflet, en van Somer en Hotam en Sua, hulle suster.
Afrikaans 1983
Geber was die vader van Jaflet, Semer en Gotam, en van hulle suster Sua.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Geber het Jaflet, Semer en Gotam, en hulle suster, Sua, verwek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Geber was die pa van Jaflet, Somer en Gotam, en hulle suster was Sua.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Geber was Jaflet, Semer, Gotam en hulle suster, Sua, se pa.