1 Chronicles 7:33 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die seuns van Jaflet; Pasag en Bimhal en Aswat. Dit is die kinders van Jaflet.
Afrikaans (NLV) 2011
Die seuns van Jaflet was Pasak, Bimhal en Aswat.
Afrikaans 1933/1953
En die seuns van Jaflet was: Pasag en Bimhal en Aswat; dit was die seuns van Jaflet.
Afrikaans 1983
Die seuns van Jaflet was Pasak, Bimhal en Aswat; hulle was Jaflet se seuns.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Jaflet se seuns was Pasag, Bimhal en Aswat. Dit was Jaflet se seuns.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die seuns van Jaflet was Pasak, Bimhal en Aswat. Hulle was die seuns van Jaflet.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Jaflet se seuns was Pasak, Bimhal en Aswat.