1 Chronicles 7:39 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die seuns van Ulla; Arag en Haniël en Resia.
Afrikaans (NLV) 2011
Die seuns van Ulla was Arag, Ganniël en Risja.
Afrikaans 1933/1953
En die seuns van Ulla was: Arag en Hánniël en Risja.
Afrikaans 1983
Die seuns van Ulla was Arag, Ganniël en Risja.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ulla se seuns was Arag, Ganniël en Risja.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die seuns van Ulla was Arag, Ganiël en Risja.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ulla se seuns was Arag, Ganniël en Risja.