1 Chronicles 7:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die seuns van Benjamin; Bela en Becher en Jediael, drie.
Afrikaans (NLV) 2011
Drie van Benjamin se seuns was Bela, Beker en Jediael.
Afrikaans 1933/1953
Benjamin: Bela en Beger en Jedíael, drie.
Afrikaans 1983
Benjamin het drie seuns gehad: Bela, Beker en Jediael.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Benjamin se seuns was Bela, Beger en Jediael – 3.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Benjamin het drie seuns gehad: Bela, Beker en Jediael.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Benjamin het drie seuns gehad: Bela, Beker en Jediael.