1 Chronicles 8:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En uit Husim was hy die vader van Abitub en Elpaal.
Afrikaans (NLV) 2011
Sagarajim se vrou Gusim het alreeds geboorte gegee aan Abitub en Elpaäl.
Afrikaans 1933/1953
En by Husim was hy die vader van Abítub en Elpáäl.
Afrikaans 1983
By Gusim was hy die vader van Abitub en Elpaäl.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
By Gusim het hy Agitub en Elpaäl verwek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Sagarajim en sy vrou Gusim was die ouers van Abitub en Elpaäl.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Sagarajim en Gusim het vroeër reeds vir Abitub en Elpaäl gehad.