1 Chronicles 8:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ook Ismerai en Jislia en Jobab, die seuns van Elpaal;
Afrikaans (NLV) 2011
Jismerai, Jislia en Jobab was die seuns van Elpaäl.
Afrikaans 1933/1953
en Jísmerai en Jislía en Jobab, die seuns van Elpáäl;
Afrikaans 1983
Jismerai, Jislia en Jobab was afstammelinge van Elpaäl.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Jismerai, Jislia en Jobab was die nageslag van Elpaäl.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jismerai, Jislia en Jobab.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Jismerai, Jislia en Jobab was Elpaäl se seuns.