1 Chronicles 8:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
en Adaja en Beraja en Simrat, die seuns van Simhi;
Afrikaans (NLV) 2011
Adaja, Beraja en Simrat was die seuns van Simi.
Afrikaans 1933/1953
en Adája en Berája en Simrat, die seuns van Símeï;
Afrikaans 1983
Adaja, Beraja en Simrat, afstammelinge van Simi.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Adaja, Beraja en Simrat was die nageslag van Simi.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Adaja, Beraja en Simrat was Simi se seuns.