1 Chronicles 8:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die seuns van Bela was Addar en Gera en Abíhud,
Afrikaans (NLV) 2011
Die seuns van Bela was Ard, Gera, Abihud,
Afrikaans 1933/1953
En Bela het seuns gehad: Addar en Gera en Abíhud
Afrikaans 1983
Bela se seuns was Ard, Gera, Abihud,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Bela het die volgende seuns gehad: Addar, Gera, Abihud,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Bela se seuns was Addar, Gera, Abihud,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Bela se seuns was Addar, Gera, Abihud,