1 Chronicles 8:39 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die seuns van sy broer Esek was: Ulam, sy eersgeborene, Jehus, die tweede, en Elifelet, die derde.
Afrikaans (NLV) 2011
Asel se broer Esek het drie seuns gehad: Ulam, die oudste, Jeüs, die tweede, en Elifelet, die derde.
Afrikaans 1933/1953
En die seuns van Esek, sy broer, was: Ulam, sy eersgeborene, Jehus, die tweede, en Elifélet, die derde.
Afrikaans 1983
Sy broer Esek se seuns was Ulam, die oudste, Jeüs, die tweede, en Elifelet, die derde.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Sy broer Esek se seuns was Ulam, sy eersgeborene, Jeüs, die tweede, en Elifelet, die derde.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Asel se broer Esek het drie seuns gehad: Ulam, Jeüs en Elifelet.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Asel se broer Esek se seuns was Ulam, die oudste, en na hom Jeüs en Elifelet.