1 Chronicles 8:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hy was die vader van sy vrou Hodes, Jobab en Sibja en Mesa en Malkam,
Afrikaans (NLV) 2011
Godes, sy nuwe vrou, het geboorte gegee aan Jobab, Sibja, Mesa, Malkam,
Afrikaans 1933/1953
by sy vrou Hodes was hy die vader van Jobab en Sibja en Mesa en Malkam,
Afrikaans 1983
By sy vrou Godes was hy die vader van Jobab, Sibja, Mesa, Malkam,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy het by Godes, sy vrou, Jobab, Sibja, Mesa en Malkam verwek,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
By Godes, sy nuwe vrou, het hy vir Jobab, Sibja, Mesa, Malkam,