1 Chronicles 9:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
en Bakbakkar, HERE s en Galal en Mattanja, die seun van Miga, die seun van Sigri, die seun van Asaf;
Afrikaans (NLV) 2011
Bakbakkar, Geres, Galal, Mattanja, seun van Miga, seun van Sikri, seun van Asaf,
Afrikaans 1933/1953
en Bákbakkar, Heres en Galal en Máttanja, die seun van Miga, die seun van Sigri, die seun van Asaf;
Afrikaans 1983
en Bakbakkar, Geres, Galal, Mattanja seun van Miga, seun van Sikri, seun van Asaf;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
asook Bakbakkar, Geres, Galal, Mattanja, seun van Miga, seun van Sigri, seun van Asaf;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Daar was ook Bakbakkar, Geres, Galal en Mattanja seun van Miga seun van Sikri seun van Asaf,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Bakbakkar, Geres, Galal, Mattanja seun van Miga, seun van Sikri, seun van Asaf;