1 Chronicles 9:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Utai, die seun van Ammihud, die seun van Omri, die seun van Imri, die seun van Bani, van die kinders van Peres, die seun van Juda.
Afrikaans (NLV) 2011
Een familie wat teruggekom het, was dié van Utai, seun van Ammihud, seun van Omri, seun van Imri, seun van Bani, ’n afstammeling van Peres, seun van Juda.
Afrikaans 1933/1953
Utai, die seun van Ammíhud, die seun van Omri, die seun van Imri, die seun van Bani, van die seuns van Peres, die seun van Juda;
Afrikaans 1983
Utai seun van Ammihud, seun van Omri, seun van Imri, seun van Bani, uit die seuns van Peres seun van Juda;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Utai, seun van Ammihud, seun van Omri, seun van Imri, seun van Bani, uit die nageslag van Peres, seun van Juda;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Utai seun van Ammihud seun van Omri seun van Imri seun van Bani, hulle was van die nageslag van Peres seun van Juda.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Judeërs was: Utai, seun van Ammihud, seun van Omri, seun van Imri, seun van Bani; hy was ’n seun van Peres, die seun van Juda.