1 Corinthians 1:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ek dank God dat ek niemand van julle gedoop het nie, behalwe Crispus en Gajus;
Afrikaans (NLV) 2011
Ek dank God dat ek niemand van julle gedoop het nie behalwe Krispus en Gaius,
Afrikaans 1933/1953
Ek dank God dat ek niemand van julle gedoop het nie, behalwe Crispus en Gajus,
Afrikaans 1983
Ek dank God dat ek niemand van julle gedoop het nie, behalwe Krispus en Gaius.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ek dank God dat ek, afgesien van Krispus en Gaius, nie een van julle gedoop het nie,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek sê vir God dankie dat ek niemand van julle gedoop het nie, ek het net vir Krispus en Gaius gedoop.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Nou is ek eintlik bly dat ek nie te veel van julle gedoop het nie, maar net vir Krispus en Gaius.