1 Corinthians 1:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Laat niemand sê dat ek in my eie naam gedoop het nie.
Afrikaans (NLV) 2011
want nou kan niemand beweer dat ek mense in my naam gedoop het nie.
Afrikaans 1933/1953
sodat niemand kan sê dat ek in my naam gedoop het nie.
Afrikaans 1983
Niemand kan dus sê dat julle in my naam gedoop is nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
sodat niemand kan sê dat julle in my naam gedoop is nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Nou kan niemand sê dat julle gedoop is sodat julle aan my sal behoort nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Daarom kan niemand nou loop en spog dat hy deur my gedoop is asof dit iets besonders is nie.