1 Corinthians 1:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En ek het ook die huisgesin van Stefanas gedoop; bowendien weet ek nie of ek iemand anders gedoop het nie.
Afrikaans (NLV) 2011
O ja, ek het ook nog die huisgesin van Stefanas gedoop. Verder weet ek van niemand anders wat ek gedoop het nie.
Afrikaans 1933/1953
Ek het ook nog die huisgesin van St,fanas gedoop. Verder weet ek nie of ek iemand anders gedoop het nie.
Afrikaans 1983
Nee, ek het ook nog die huisgesin van Stefanas gedoop, maar verder weet ek nie of ek nog iemand gedoop het nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ek het wel die huisgesin van Stefanas gedoop, maar verder weet ek nie van iemand anders wat ek gedoop het nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ja, ek het ook die huisgesin van Stefanas gedoop, ek is nie seker of ek ook iemand anders gedoop het nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
(O ja, amper vergeet ek, ek het nog Stefanas en sy mense ook gedoop. Verder kan ek aan niemand anders dink nie.)