1 Corinthians 1:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want die Jode vra 'n teken, en die Grieke soek wysheid.
Afrikaans (NLV) 2011
Die Jode wil wondertekens hê om die waarheid van die Goeie Nuus te bevestig en die Grieke wil ’n vertoon van wysheid hê.
Afrikaans 1933/1953
want die Jode vra 'n teken en die Grieke soek wysheid,
Afrikaans 1983
Die Jode vra wondertekens en die Grieke soek wysheid,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die Jode vra tekens en die Grieke soek wysheid.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Jode wil wondertekens sien en die Grieke wil slim dinge hoor,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Jode sou wonderlike bomenslike tekens verkies het en die Grieke sou liewer wou gehad het dat alles mooi uitgeredeneer kon word.