1 Corinthians 1:31 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Sodat, soos geskrywe is: Wie roem, laat hom roem in die Here.
Afrikaans (NLV) 2011
Soos die Skrif dit stel: “Die persoon wat graag wil spog, mag net spog oor wat die Here vir hom gedoen het.”
Afrikaans 1933/1953
Daarom, soos geskrywe is: Die wat roem, moet in die Here roem.
Afrikaans 1983
Daarom, soos daar geskrywe staan: “Dié wat wil roem, moet in die Here roem.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Daarom, soos daar geskryf staan: “Wie hom op iets wil beroem, moet hom beroem op die Here.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
En so word dit waar wat in die Ou Testament geskryf is: As 'n mens wil spog, dan moet hy oor die Here spog.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Daar staan mos geskryf: “As iemand wil spog, laat hom spog oor wat die Here gedoen het.”